
Barto 
Pop / African / South African Pop / Mainstream Pop / Afrikaans / Other African Music
Barto het groot opskudding gemaak in die musiekbedryf met ‘n emosiewekkende stem en sy enkelsnit “H2Oë” wat reeds Goud behaal het. Dit neem hom van “open mic”-en–musiek geleenthede na groter verhoë regoor die land met sy treffers wat ook “Impulsief” insluit. Hy is terug met sy derde enkelsnit “Vlam In Die Wind” wat ook ‘n musiekvideo in die vlaktes insluit.
Sy musiek is opbouende volksmusiek met ‘n tradisionele Boere-tint wat sekerlik die tienerpols aan die gang sal kry.
OASE - volle EP (mini album) is beskikbaar!
Nuwe song 'Vyftig Rand' is nou beskikbaar!
Upcoming Festivals
No Festivals Found !
Barto has no upcoming festivals for now